ONS STAAN OP. SAAM.
ONS STAAN OP. SAAM.
Staan Op bestaan om die Waarheid van Abba Vader se Woord onverskrokke te verkondig.
Ons help mense om uit vrees, twyfel en passiwiteit op te staan, en leer hulle om prakties te wandel in geloof en gehoorsaamheid aan Yeshua.
Ons deel gereeld vars, Bybelgebaseerde inhoud op al ons platforms - sodat die lig van die Woord elke hart kan bereik.